Clamber Club feat. Saranti Reeders - Kleure
текст песни
2
0 человек. считает текст песни верным
0 человек считают текст песни неверным
Clamber Club feat. Saranti Reeders - Kleure - оригинальный текст песни, перевод, видео
- Текст
- Перевод
Geel is die kleur van die son so helderlig
Geel is die kleur van alles vrolik
Geel is die kleur van die blommetjies op die brug
Geel is die kleur van my ingekleurde ster
Rooi is die kleur van my kwaai gesig
Rooi is die kleur van Mama se lipstick
Rooi is die kleur van ou Jog se drafskoen
Rooi is die kleur van my aarbeisap
Groen is die kleur van bome en gras
Groen is die kleur van lekker ertjies
Groen is die kleur van die padda ou Jog
Groen is die kleur wat ek baie van hou
Blou is die kleur van die groot diep see
Blou is die kleur wat kalmte gee
Blou is die kleur waarvoor ek lief is
Blou is die kleur van die mooie lug
Kleure kleure ooral rond
Daar's soveel kleure in die lug en op die grond
Kleure kleure ooral rond
Daar's soveel kleure in die lug en op die grond
Geel is die kleur van alles vrolik
Geel is die kleur van die blommetjies op die brug
Geel is die kleur van my ingekleurde ster
Rooi is die kleur van my kwaai gesig
Rooi is die kleur van Mama se lipstick
Rooi is die kleur van ou Jog se drafskoen
Rooi is die kleur van my aarbeisap
Groen is die kleur van bome en gras
Groen is die kleur van lekker ertjies
Groen is die kleur van die padda ou Jog
Groen is die kleur wat ek baie van hou
Blou is die kleur van die groot diep see
Blou is die kleur wat kalmte gee
Blou is die kleur waarvoor ek lief is
Blou is die kleur van die mooie lug
Kleure kleure ooral rond
Daar's soveel kleure in die lug en op die grond
Kleure kleure ooral rond
Daar's soveel kleure in die lug en op die grond
Желтый цвет солнца такой яркий
Желтый — цвет всего счастья
Желтый цвет цветов на мосту
Желтый — цвет моей цветной звезды.
Красный — цвет моего сердитого лица
Красный — цвет маминой помады.
Красный — цвет кроссовок старого Джога.
Красный — цвет моего клубничного сока.
Зеленый — цвет деревьев и травы.
Зеленый — цвет душистого горошка.
Зеленый — цвет лягушки, старины Джога.
Зеленый цвет мне очень нравится
Синий — цвет великого глубокого моря.
Синий – цвет, дающий спокойствие
Синий - это цвет, который я люблю
Синий — цвет прекрасного неба
Цвета цвета вокруг
В небе и на земле так много цветов
Цвета цвета вокруг
В небе и на земле так много цветов
Желтый — цвет всего счастья
Желтый цвет цветов на мосту
Желтый — цвет моей цветной звезды.
Красный — цвет моего сердитого лица
Красный — цвет маминой помады.
Красный — цвет кроссовок старого Джога.
Красный — цвет моего клубничного сока.
Зеленый — цвет деревьев и травы.
Зеленый — цвет душистого горошка.
Зеленый — цвет лягушки, старины Джога.
Зеленый цвет мне очень нравится
Синий — цвет великого глубокого моря.
Синий – цвет, дающий спокойствие
Синий - это цвет, который я люблю
Синий — цвет прекрасного неба
Цвета цвета вокруг
В небе и на земле так много цветов
Цвета цвета вокруг
В небе и на земле так много цветов
Другие песни исполнителя: