Gerhard Steyn - Ek Weet Jy Wil
текст песни
3
0 человек. считает текст песни верным
0 человек считают текст песни неверным
Gerhard Steyn - Ek Weet Jy Wil - оригинальный текст песни, перевод, видео
- Текст
- Перевод
Ek sien jy’s weer terug hier in my drome
Ek dog dit was als verlore
Maar ek hou nog vas
Aan toe jy myne was
Lê jy vanaand weer in sy arms?
Hou hy jou veilig en warm?
Dink jy ook aan my
As jy in my straat afry?
Kan ek jou net vir ‘n laaste keer vashou?
Dalk word dit vir altyd as jy nog wou
Jy weet en ek weet jy wil (Jy weet ek weet jy wil)
Kan ek jou net vir die laaste keer kom haal?
Dalk bly jy vir altyd ek hoop jy sal

Ek dog ek sien jou weerkaatsing
En ek soek na my asem
Wonder was dit jy?
Of spook jy net by my?

Kan ek jou net vir 'n laaste keer kom haal?

Sê my hoekom jy so terughou?
As jy sê dat ek moet vashou
Sonder jou staan die wêreld
Staan die wêreld stil

Jy weet en ek weet jy wil

Другие песни исполнителя: