ABC

Piet Smit, Danie Botha - Ek Wandel Met Hom
текст песни

2

0 человек. считает текст песни верным

0 человек считают текст песни неверным

Piet Smit, Danie Botha - Ek Wandel Met Hom - оригинальный текст песни, перевод, видео

In droefheid, verdwaal was my siel swaar belas
Maar nou's ek gelukkig, my rusplek is vas
Van smorens tot sawens sing ek my tyd om
En dit is die rede ek wandel met Hom
Ek wandel met Hom, Halleluja
Ek wandel met Hom, prys Sy Naam
Ek dwaal nou nie meer, ek het huiswaarts gekeer
Ek wandel en praat met my Heer
Vir jare was ek deur my sonde gebind
Geen vrede of troos in die wêreld te vind
Maar nou soos 'n voëltjie wat uit die hok kom
Sing ek vry en bly, want ek wandel met Hom
Ek wandel met Hom, Halleluja
Ek wandel met Hom, prys Sy Naam
Ek dwaal nou nie meer, ek het huiswaarts gekeer
Ek wandel en praat met my Heer
O siel wat in sonde gewanhoop verkeer
Kyk op, gee jou lewe aan Jesus jou Heer
Verlossing en blydskap sal in jou hart kom
Dan wandel jy saam in die sonlig met Hom
Ek wandel met Hom, Halleluja
Ek wandel met Hom, prys Sy Naam
Ek dwaal nou nie meer, ek het huiswaarts gekeer
Ek wandel en praat met my Heer

Другие песни исполнителя:

Все тексты Piet Smit, Danie Botha

Верный ли текст песни?  Да | Нет