ABC

Piet Smit, Danie Botha - Huise Van Glas
текст песни

2

0 человек. считает текст песни верным

0 человек считают текст песни неверным

Piet Smit, Danie Botha - Huise Van Glas - оригинальный текст песни, перевод, видео

Kyk die mense in die strate
Dokters, staatsamptenare
Almal dra geheime in die mou
Soos papierpoppe op kaarte
Word ons leeg en sonder harte
En daar's niemand wat 'n ander meer vertrou
Waarom sien ons die splint
In 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons
Dieselfde son wat daar skyn
Gee aan almal deel van hom
O moet nie oordeel nie
Wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon in huise van glas
Kyk die nuus in die koerante
Oordeel van alle kante
Is daar dalk 'n skuldgevoel wat skuil
En die mense praat en skinder
Oor die dinge wat hul hinder
Maak nie saak wie huil nie dis die styl
Waarom sien ons die splint
In 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons
Dieselfde son wat daar skyn
Gee aan almal deel van hom
O moet nie oordeel nie
Wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon in huise van glas
Sê my waar is die broederliefde
Dalk gesteel deur die nagdiewe
En al wat nou nog oorbly is verwyte en kritiek
Waarom sien ons die splint
In 'n ander een se oog
En staar ons altyd blind in die van ons
Dieselfde son wat daar skyn
Gee aan almal deel van hom
O moet nie oordeel nie
Wys nie 'n vinger nie
Ons almal woon in huise van glas
Ons almal woon in huise van glas

Другие песни исполнителя:

Все тексты Piet Smit, Danie Botha

Верный ли текст песни?  Да | Нет